Beskikbare Vakatures
Stel jy belang in ‘n loopbaan by Die MOS Inisiatief?
Algemene aansoek
Is jy passievol oor onderwys en die ontwikkeling van jong lewens?
Al is daar tans nie ‘n gepaste vakature nie, nooi ons jou uit om ons algemene aansoekvorm in te vul.
Ons groeiende netwerk van skole skep gereeld nuwe geleenthede, en ons sal jou aansoek op lêer hou vir toekomstige posisies wat by jou vaardighede en belangstellings pas.
Vul ons algemene aansoekvorm in
Geen oop poste op hierdie oomblik. Vul gerus ons algemene aansoek vorm in.